Ruimtependeltuig Columbia

Ruimtependeltuig Columbia se eerste landing. 14 April 1981

Shuttle Orbiter Columbia (NASA identifikasie: OV-102) was die eerste Amerikaanse ruimtependeltuig (Engels: space shuttle) in NASA se vloot, met sendings vanaf 12 April 1981 tot in 2003. Columbia het gedisintegreer gedurende sy binnekoms in die aarde se atmosfeer op sy 28ste sending, 16 Januarie tot 1 Februarie 2003, met die verlies van al sewe die bemanningslede.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search